Finland: Päivi Räsänen onskuldig bevind
Räsänen was al sedert 2004 in ‘n onregmatige hofstryd verwikkel omdat sy standpunt ingeneem het teen sodomie. Die goeie nuus is dat sy nou ook by die appèlhof in Helsinki … Read more
Räsänen was al sedert 2004 in ‘n onregmatige hofstryd verwikkel omdat sy standpunt ingeneem het teen sodomie. Die goeie nuus is dat sy nou ook by die appèlhof in Helsinki … Read more
‘n Jaar gelede was sy vrygespreek maar die aanklaer het ge-appelleer. In 2004 het sy ‘n pamflet uitgereik met die volgende titel: “Male and Female He created them. Homosexual relationships … Read more
Vijay Masih, ‘n predikant in die Uttar Pradesh provinsie, word onwettiglik aangehou. Hy staar moontlike tronkstraf van tussen 1 tot 5 jaar in die gesig. Die wette teen bekering (anti … Read more
Enoch Burke het geweier om ‘n manlike student as vroulik aan te spreek en het die skool se beleid oor transgeslagtigheid aangevat. Die skool het Burke toe geskors en het … Read more
Lees die volle berig deur Caldron Pool hier> “Die gemeentes van Asië groet julle. Áquila en Priscílla saam met die gemeente wat in hulle huis is, laat vir julle baie groete weet … Read more
Vele lande reg oor die wêreld het in die laaste 5 jaar onregmatige wette ingestel, teen sogenaamde “conversion therapy” – dit is nou wat hul beskryf as LGBTQ bekeringsterapie, of … Read more
Volgens OpenDoors is hierdie die top 10 gevaarlikste lande vir ‘n christen: Noord Korea Afghanistan Somalië Libië Pakistan Sudan Eritrea Yemen Iran Indië Lees meer oor die omstandighede in hierdie … Read more
Wonderlike genade en voorsienigheid: laas jaar was Tim Stephens deur die polisie gearresteer en in die tronk gegooi oor hy die aan die Kanadese regering se inperkings ongehoorsaam was – … Read more
Na die oorwinning het Sherwood en sy ondersteuners gebid en dank aan God uitgespreek vir die oorwinning en toe saam gesing…”To God be the glory, great things he hath done”.