Wetenskap

Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. (Ps. 19:1)

Hier word artikels geplaas (of na verwys) van wat in die skepping ontdek word (wat ons bring tot verdere aanbidding van God): Wiskunde, Fisika, Biologie ens. [Veritas Media glo dat die Here die heelal in 6 letterlike dae geskep het (Gen. 1:1; Ex. 20:11; Jos. 10:14)]