Top 10 lande waar dit die gevaarlikste is om ‘n gelowige te wees

Volgens OpenDoors is hierdie die top 10 gevaarlikste lande vir ‘n christen:

  1. Noord Korea
  2. Afghanistan
  3. Somalië
  4. Libië
  5. Pakistan
  6. Sudan
  7. Eritrea
  8. Yemen
  9. Iran
  10. Indië

Lees meer oor die omstandighede in hierdie lande hier>>

“En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word” (2 Tim 3:12).