Indië: Wette teen bekering is ‘n voorskadu van soortgelyke wette in die weste

Vijay Masih, ‘n predikant in die Uttar Pradesh provinsie, word onwettiglik aangehou. Hy staar moontlike tronkstraf van tussen 1 tot 5 jaar in die gesig. Die wette teen bekering (anti conversion) word gebruik om christen gelowiges te intimideer en te smoor. In baie dele van die westerse wêreld is daar dieselfde wette onder die vaandel van beskerming teen onderdrukking. Die LGBTQ+ beweging noem dit “conversion therapy bans”.

Lees volle berig op Caldron pool hier>