Boeke is beter as digitaal
Dit wat klassieke opvoeders al lank weet en bevorder, word nou ook deur ‘n onlangse studie bevestig. Die Universiteit van Valencia se navorsing het meer as 450 000 deelnemers gehad. … Read more
Gebeure in Suid-Afrika
Dit wat klassieke opvoeders al lank weet en bevorder, word nou ook deur ‘n onlangse studie bevestig. Die Universiteit van Valencia se navorsing het meer as 450 000 deelnemers gehad. … Read more
“Jy mag nie doodslaan nie” (Ex 20:13). “Hy wat die bloed van ‘n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld … Read more
Die wetsontwerp waarteen so baie gekant is word deur die portefeuljekomitee vir onderwys aanvaar. Lees verder hier>
1600 kenners uit 59 lande stem saam. “Net Zero” beteken “zero” lewe. Al die propaganda oor klimaatsverandering is buitensporig en onwetenskaplik. So loop marxistiese sosiale geregtigheid en marxistiese klimaatsgeregtigheid hand … Read more
Gebruik die DearSA platform om kommentaar te lewer. Volg hierdie skakel>
In die vreemde wêreld waarin ons leef, was dit blykbaar reeds in 2021 bekend dat die eiergeel van hoender eiers effektief werk teen die sg. SARS-CoV-2 virus. Dit is tog … Read more
So skryf Anelle Burger op Maroela Media. Lees volle berig hier>
Die afgelope paar dae het Maroela Media twee ontstellende berigte gepubliseer. In die eerste berig, bespreek Elaine Krige hoe skole met geslagsvoornaamwoorde wil wegdoen. Soos elders in die wêreld is … Read more
“Of all the other means of identifying and tracking subjects, digital identity poses perhaps the gravest technological threat to individual liberty yet conceived,” said Michael Rectenwald. Lees verder hier>
Oorweeg om kommentaar te lewer – die nuwe wetgewing het ‘n baie breë definisie van terrorisme, soveel so dat kritiek teen die regering as indirekte terrorisme gesien kan word. Dit … Read more