Boeke is beter as digitaal
Dit wat klassieke opvoeders al lank weet en bevorder, word nou ook deur ‘n onlangse studie bevestig. Die Universiteit van Valencia se navorsing het meer as 450 000 deelnemers gehad. … Read more
Dit wat klassieke opvoeders al lank weet en bevorder, word nou ook deur ‘n onlangse studie bevestig. Die Universiteit van Valencia se navorsing het meer as 450 000 deelnemers gehad. … Read more
“Bantjes (1839) vertel hoe Pretorius op die 5de Desember ’n oproep aan sy kommando rig om die groot taak wat hulle opgelê is, ‘te beginnen, met smekingen en gebeden, tot … Read more
Totius oor Israel en die Afrikaner – gelykstelling of teenstelling? Inleiding – S Le Cornu Volgende week gedenk ons weer Geloftedag. En soos gewoonlik gaan en sal daar weer misbruike … Read more
“Jy mag nie doodslaan nie” (Ex 20:13). “Hy wat die bloed van ‘n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld … Read more
Räsänen was al sedert 2004 in ‘n onregmatige hofstryd verwikkel omdat sy standpunt ingeneem het teen sodomie. Die goeie nuus is dat sy nou ook by die appèlhof in Helsinki … Read more
Die wetsontwerp waarteen so baie gekant is word deur die portefeuljekomitee vir onderwys aanvaar. Lees verder hier>
Henry McMaster het aangekondig dat sy staat nie COVID regulasies sal afdwing nie. Die Goewerneur het hierdie aankondiging gemaak soos nuus en propaganda vermeerder oor ‘n nuwe golf van die … Read more
“Dit is ‘n gerieflike storie vir die sentralistiese ANC en EFF wat hul eie mag wil konsolideer en mense wil vasvang in hulpelose staatsafhanklikheid. ‘n Behoorlike bestudering van die geskiedenis … Read more
Stephen Wolfe bied ‘n goeie oorsig en perspektief oor die ontstaan, konteks, politiese benadering en versplintering van die populistiese elemente in ‘n tans kwynende nuwe-calvinistiese beweging. Wolfe skryf as volg: … Read more
1600 kenners uit 59 lande stem saam. “Net Zero” beteken “zero” lewe. Al die propaganda oor klimaatsverandering is buitensporig en onwetenskaplik. So loop marxistiese sosiale geregtigheid en marxistiese klimaatsgeregtigheid hand … Read more