Finland: Päivi Räsänen onskuldig bevind

Räsänen was al sedert 2004 in ‘n onregmatige hofstryd verwikkel omdat sy standpunt ingeneem het teen sodomie. Die goeie nuus is dat sy nou ook by die appèlhof in Helsinki onskuldig bevind is. Die mees onlagse hofsaak het op 31 Aug begin. Sy was aangekla van haatspraak toe sy die Bybel op vele geleenthede aangehaal het. Lees verder hier>