Ondersteun Ons

Veritas Media is ‘n advertensie-vrye nuusblad uit ‘n onbeskaamd bybelse perspektief.

Mense kan ons ondersteun op die volgende wyses:

  • Bid dat God verheerlik sal word deur die werk wat ons doen
  • Vertel vir ander mense wat ons doen
  • Stuur die artikels aan
  • Ons maak staat op vrywillige donasies om die platform in stand te hou.
    • Direkte donasies kan via die Payfast-platvorm gemaak word – Gee >
    • Donasies kan ook direk in ons bankrekeking betaal word by: FNB | Veritas Media | 62074468458 | 252045 (Verwysing: veritasmedia.co.za)