Indië: Wette teen bekering is ‘n voorskadu van soortgelyke wette in die weste
Vijay Masih, ‘n predikant in die Uttar Pradesh provinsie, word onwettiglik aangehou. Hy staar moontlike tronkstraf van tussen 1 tot 5 jaar in die gesig. Die wette teen bekering (anti … Read more