Perspektief op die Rusland-Oekraïne Oorlog
Na amper twee jaar en baie lewensverliese is daar baie vrae. Wat is die rede vir die oorlog, hoekom is en was dit nodig? Met nuwe konflik op vele fronte … Read more
‘n Bybelse perspektief op spesifieke onderwerpe en/of gebeur
Na amper twee jaar en baie lewensverliese is daar baie vrae. Wat is die rede vir die oorlog, hoekom is en was dit nodig? Met nuwe konflik op vele fronte … Read more
Dit wat klassieke opvoeders al lank weet en bevorder, word nou ook deur ‘n onlangse studie bevestig. Die Universiteit van Valencia se navorsing het meer as 450 000 deelnemers gehad. … Read more
Totius oor Israel en die Afrikaner – gelykstelling of teenstelling? Inleiding – S Le Cornu Volgende week gedenk ons weer Geloftedag. En soos gewoonlik gaan en sal daar weer misbruike … Read more
Deur die geskiedenis van die kerk het die kerk self mense wat geestelik ly, gehelp. Die kerk het deur die eeue geglo in die genoegsaamheid van die Skrif om mense … Read more
Stephen Wolfe bied ‘n goeie oorsig en perspektief oor die ontstaan, konteks, politiese benadering en versplintering van die populistiese elemente in ‘n tans kwynende nuwe-calvinistiese beweging. Wolfe skryf as volg: … Read more
Lukas 7:11-17 Oggend erediens: 16 Julie 2023 Wynand t’ Hart | gereformeerd.org
42 Miljoen mense het geluister – in net twee weke. Wat is die groot trekpleister? Dit wil voorkom asof Oliver Anthony uit die bloute kom, maar daar is ‘n konteks … Read more
“Kerk kan nie skouers optrek oor taal nie……Toe die Gees uitgestort is, het die apostels die evangelie in verskillende tale begin verkondig. Mense was verbaas, want hulle het die evangelie … Read more
Die afgelope drie jaar het ernstige probleme uitgelig wanneer dit kom by hoe regerings en ook maatskappye optree. Inperkings deur regerings, inentings om jou werk te behou of om te … Read more
Rosaria Butterfield skryf toepaslik oor bekering (repentance). Sy self was in ‘n lesbiese verhouding waaruit die Here haar gered het – Hy het haar wederbaar en sy het haar gevolglik … Read more