Martyn Iles skakel in by Answers in Genesis
Die voormalige hoof van die Australian Christian Lobby (ACL) is nou by Answers in Genesis. Martyn het baie goeie werk in Australië gedoen en het gepoog om die Woord en … Read more
Buitelandse nuus
Die voormalige hoof van die Australian Christian Lobby (ACL) is nou by Answers in Genesis. Martyn het baie goeie werk in Australië gedoen en het gepoog om die Woord en … Read more
The Economist lewer o.a berig van hoe goed die boere doen, maar daar is ook klagtes dat die wit Suid- Afrikaanse boere meer betaal word as Amerikaanse werkers. In die … Read more
“While churches sat closed in New York City at the behest of rights-abusing politicians, those same leaders encouraged thousands to gather outside the Brooklyn Museum in June 2020 to protest … Read more
Daar word baie gepraat oor herlewing. Reg oor die wêreld is daar groepe wat beweer hulle het begin a.g.v ‘n “ware herlewing”. Tans, in die VSA, is daar sprake van … Read more
Vijay Masih, ‘n predikant in die Uttar Pradesh provinsie, word onwettiglik aangehou. Hy staar moontlike tronkstraf van tussen 1 tot 5 jaar in die gesig. Die wette teen bekering (anti … Read more
In die vreemde wêreld waarin ons leef, was dit blykbaar reeds in 2021 bekend dat die eiergeel van hoender eiers effektief werk teen die sg. SARS-CoV-2 virus. Dit is tog … Read more
Die Skotse polisie noem pedofiele nou “minor attracted persons”. Kort op die hakke van die misleidende bewoording van “selfde geslag aangetrokkenheid” [Eng: same sex attraction] is dit logies dat dit … Read more
Dit is die eerste keer dat New York bo aan die lys is. Lees volle berig op Zero Hedge hier>
Direkteure van besighede, maatskappye, liefdadigheidsorganisasies en nie-winsgewende organisasies word tans verplig deur die Australiaanse Belastingkantoor om digitale ID’s te kry. Boetes van AUD13 000 (R130 000) kan opgelê word en … Read more
Twaalf republikeinse senators het saam met demokrate gestem om selfdegeslag huwelike op federale vlak te wettig. Die stemming was 62 teenoor 37. Lees volle berig hier>