Martyn Iles skakel in by Answers in Genesis

Die voormalige hoof van die Australian Christian Lobby (ACL) is nou by Answers in Genesis. Martyn het baie goeie werk in Australië gedoen en het gepoog om die Woord en prediking van die evangelie sentraal te hou te midde van baie teenkanting. Die ACL het onlangs die omstrede besluit geneem om juis hieroor nie sy kontrak te hernu nie.

Iles het egter nou ‘n baie groter platform met baie meer reikwydte. Mag die Here dit seën en tot Sy eer gebruik. Hier is die aankondiging van AIG: