Australiaanse Direkteure word verplig om Digitale ID te kry

Direkteure van besighede, maatskappye, liefdadigheidsorganisasies en nie-winsgewende organisasies word tans verplig deur die Australiaanse Belastingkantoor om digitale ID’s te kry. Boetes van AUD13 000 (R130 000) kan opgelê word en kan jou terselfdertyd as ongeskik laat verklaar om ‘n besigheid te kan bedryf. Lees die volle berig hier>