Die sondvloed gee verklaring van ontdekking van ‘n krap in amber
‘n Onlangse ontdekking van ‘n piepklein krap kan slegs deur die bybelse sondvloed verklaar word: https://www.icr.org/article/flood-explains-crab-in-amber
‘n Onlangse ontdekking van ‘n piepklein krap kan slegs deur die bybelse sondvloed verklaar word: https://www.icr.org/article/flood-explains-crab-in-amber
Afrikaans: ’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021 is antivakser, voorgestel deur Jessica Smith. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor … Read more
Staatisme veroorsaak magsvergrype, onregmatige wette en tirannie. Bill Muehlenberg verskaf ‘n goeie oorsig uit verskeie wêrelddele. Hy skryf as volg: “Die siklus sal nooit ophou nie. Dit is die perfekte … Read more
NEASA (National Employers Association of South Arica) is ‘n werkgewers organisasie wat arbeidsreg dienste verskaf aan alle werkgewers, klein of groot. Gerhard Papenfus is die uitvoerende hoof van NEASA. Gerhard … Read more
Hierdie video gee ‘n oorsig wat die oorsaak was vir die uiteindelike val van die kommunistiese totalitêre oorheersing: https://youtu.be/6VfJ0BJvt7Y. Hierdie video beaam die ewige waarheid wat Jesus, die Christus, aan … Read more
Dirk Herman gee ‘n opsomming oor Solidariteit se inentingsstandpunt: https://www.facebook.com/369365639814124/posts/4560203890730257/
Omtrent ‘n jaar terug was die algemene gevoel by mense dat niemand forseer mag word om ‘n entstof te kry nie. Miskien was die rede dat mense nie hulle vryheid … Read more
Een ding waaroor almal in Suid-Afrika saamstem is dat korrupsie ʼn groot probleem is. Selfs die regerende party stem hieroor saam. Korrupsie mors geld, beïnvloed dienslewering, vernietig werksgeleenthede en ontmoedig … Read more
Meeste mense beskou Suid-Afrika as vanselfsprekend. Dit het in die mis van die geskiedenis ontstaan en sal vir altyd bly voortbestaan, want daar is iets wat Suid-Afrikaners in gemeen het. … Read more
‘n Verhaal van sentralisasie en verval Sedert die negentigerjare het die Suid-Afrikaanse regering stelselmatig ouers se beheer oor onderwys weggeneem en gesentraliseer in die hande van die staat, sonder veel … Read more