Nuwe Afrikaanse Bybel- vertaling 2020: Kommentaar
Slabbert le Cornu het al ‘n paar artikels geskryf oor die vergelyking van die nuwe 2020 Bybel-vertaling (BDV – Bybel Direkte Vertaling) met die Ou Afrikaanse 1953 vertaling (OAV):
Slabbert le Cornu het al ‘n paar artikels geskryf oor die vergelyking van die nuwe 2020 Bybel-vertaling (BDV – Bybel Direkte Vertaling) met die Ou Afrikaanse 1953 vertaling (OAV):
Kyk hierdie 5-min aanbieding oor sagte totalitarisme, vryheid en sekuriteit: https://www.prageru.com/video/totalitarianism-can-it-happen-in-america?utm_source=Iterable&utm_medium=email&utm_campaign=campaign_3472678
Hierdie video gee ‘n oorsig wat die oorsaak was vir die uiteindelike val van die kommunistiese totalitêre oorheersing: https://youtu.be/6VfJ0BJvt7Y. Hierdie video beaam die ewige waarheid wat Jesus, die Christus, aan … Read more
Omtrent ‘n jaar terug was die algemene gevoel by mense dat niemand forseer mag word om ‘n entstof te kry nie. Miskien was die rede dat mense nie hulle vryheid … Read more