Internasionale verslag – Staatisme en onderdrukking word erger

Staatisme veroorsaak magsvergrype, onregmatige wette en tirannie.

Bill Muehlenberg verskaf ‘n goeie oorsig uit verskeie wêrelddele. Hy skryf as volg: “Die siklus sal nooit ophou nie. Dit is die perfekte resep vir eindelose diktatorskap: Hou die massas geheel en al deurdrenk met vrees en paniek. Sorg dat die variante aanhou kom en verskaf eindelose versterker inspuitings (‘boosters’). So word die Groot Pharma miljoenêrs net meer en meer en jy het lewenslange slawe.

Lees Bill Muehlenberg se publikasie verder hier.