Gratis boek oor die beloftes van God
Herman Bavinck het geskryf: Die verbond is die wese van die ware godsdiens. Hier is ‘n gratis boek oor die onderwerp: The Promises of God: discovering the One who keeps … Read more
Herman Bavinck het geskryf: Die verbond is die wese van die ware godsdiens. Hier is ‘n gratis boek oor die onderwerp: The Promises of God: discovering the One who keeps … Read more
Daar bestaan so baie kerke en kerkverbande (denominasies), dat mense baiemaal verward is oor wie en wat elke kerkgroep is en waar hul vandaan kom. Sien hierdie kort behulpsame oorsig … Read more
Dr. Hennie se bekendstelling: “Al 11 my YouTube-video’s oor die Bybel/wetenskap/skepping/evolusie is nou gelaai op YouTube. As dit sou lei tot ‘n beter begrip en glo van die Bybel as … Read more
Die globalistiese oorlog tussen, nee, nie Oekraïne en Rusland nie, maar tussen NAVO/VSA/EU Weste teen Rusland, laat al meer mense vra: wie is nou eintlik die ‘good en bad guys’, … Read more
Viktor Orban is vir die vierde keer verkies as eerste minister van Hongarye, met ‘n groot meerderheid. Die woke Weste is baie ongelukkig oor hierdie demokratiese oorwinning van Orban, en … Read more
Die VAN RIEBEECK gelofte van 1654 “Aangesien dit vandag twee jaar gelede is dat ons met God’s hulp en leiding met die skepe Drommedaris, Reiger en Goede Hoop veilig hier … Read more
Een van die grootste struikelblokke vir mense is hoe om die sogenaamde ‘miljoene jare’ van die ouderdom van die aarde met die ses dae skepping van die Bybel te versoen. … Read more
Caldron Pool het ‘n gesprek met Douglas Wilson oor hoe die kerk van Christus moet dink oor die staat se ‘gesondheidsmandate’ wat hul daarstel, die belangrikheid van christelike onderwys en … Read more
Die bekende vervaardiger van sportskoene, Adidas, het heelwat van sy kliënt vervreem oor hul advertensie wat die deelname van biologiese manne in vrouesport bevorder. Hul advertensie lui: “It’s impossible. To … Read more
So maklik sê ons dat ons te min tyd het, wanneer gaan ek alles doen … of te veel, ons is so verveeld. Die Here het egter nie ‘n fout … Read more