Boekbekendstelling: Biblical Geology 101


Een van die grootste struikelblokke vir mense is hoe om die sogenaamde ‘miljoene jare’ van die ouderdom van die aarde met die ses dae skepping van die Bybel te versoen.

Miljoene jare word deur hoofstroom wetenskap en media bloot as ‘n ‘wetenskaplike feit’ aanvaar in die skepping v evolusie debatte, en veroorsaak ook dat baie kerkmense hul siening van die geloof en die Bybel nou aanpas by die moderne sekulêre wetenskapsteorieë.

Die nuwe publikasie, Biblical Geology 101, wil vanuit ‘n gelowig-wetenskaplike oogpunt hierdie saak aanspreek met onder andere die volgende onderwerpe wat aangeraak word:

– Historical vs operational science
– The Christian roots of science
– The Enlightenment and the rise of uniformitarianism
– How the Flood explains mass geological features
– Definitions of various rock and mineral types
– Plate tectonics
– The BEDS model and dinosaur tracks
– Dinosaur soft tissue preservation
– Transitional fossils (whales, birds)
– Evidence for a young earth
– Radiometric dating explanations
– How the Flood explains the Ice Age
– And much, much more

Hier is meer inligting oor hierdie boek wat in Julie 2022 in SA beskikbaar sal wees: Biblical Geology 101. Teken gerus in op die Creation Magazine ook wat van hoogstaande gehalte is.