Gesprek met Douglas Wilson

Caldron Pool het ‘n gesprek met Douglas Wilson oor hoe die kerk van Christus moet dink oor die staat se ‘gesondheidsmandate’ wat hul daarstel, die belangrikheid van christelike onderwys en hoe ons ekskatologie (leer van die einddinge) moet verstaan.

Wilson is ‘n goeie bron om te raadpleeg oor hoe ‘n gelowige die huidige tye vanuit ‘n bybels-christelike lewensbeskouing moet beoordeel.

“… om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand ’n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus,” (Filp. 1:10)

Sien sy blog en werk hier.