Adidas verloor kliënte

Die bekende vervaardiger van sportskoene, Adidas, het heelwat van sy kliënt vervreem oor hul advertensie wat die deelname van biologiese manne in vrouesport bevorder.

Hul advertensie lui: “It’s impossible. To take hold of the world’s spotlight overnight. Create your own uniform. Be a cover model. A powerful athlete. Or compete as a trans woman. Impossible? No. I’MPOSSIBLE”, en dan verskyn daar ‘n atleet saam ‘n klomp vroue atlete wat as ‘n man gebore is.

Die advertensie is beskikbaar op YouTube, wat nie meer ‘n ‘dislike’ funksie het nie, maar die meeste kommentare by die advertensie is negatief oor die advertensie.

Lees die The Christian Institute se reaksie op die advertensie hier.