Gids om al die verskillende kerklike denominasies te verstaan

Daar bestaan so baie kerke en kerkverbande (denominasies), dat mense baiemaal verward is oor wie en wat elke kerkgroep is en waar hul vandaan kom.

Sien hierdie kort behulpsame oorsig om meer daaroor te leer: Quick Guide to Christian Denominations.