Roe v Wade ommekeer
Prys die Here! VSA: Die Roe V Wade beslissing, wat baba moord op federale vlak in 1973 “gewettig” het, is omgekeer. Die hartseer is dat dit 63 miljoen sjirurgiese baba-moorde … Read more
Prys die Here! VSA: Die Roe V Wade beslissing, wat baba moord op federale vlak in 1973 “gewettig” het, is omgekeer. Die hartseer is dat dit 63 miljoen sjirurgiese baba-moorde … Read more
In die VSA, het ‘n hof onlangs bevind dat die CDC se masker mandaat onwettig is. Die hof is natuurlik reg, maar Fauci is verras en teleurgesteld.
Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter (Jes 5:20)
Vryheid van spraak word voorgehou as ‘n ideaal vir die weste, maar is daar werklik vryheid van spraak in absolute terme?
‘n Studie deur North-Carolina State University het bevind dat google se gmail meer as twee-derdes van die e-posse vanaf konserwatiewe politici na die SPAM lêer gestuur het.
Konserwatief, vry of sonnig – eerder as liberaal met inperkings en dwang.
Dit is altyd wys om dinge versigtig te oorweeg – met ‘n knippie sout.
Greg Hunt se persverklaring stel dit duidelik dat diegene wat nie die eksperimentele COVID inenting ontvang het nie, nie die land sal kan verlaat nie.
Die verskil tussen skeepsvaart kaarte en die ware groottes. Mercantor se kaarte is vandag nog betroubaar vir skeepsvaart navigasie.
Hidroksichlorokien – eweskielik nou wettig vir COVID behandeling in Queensland Australië, na 2 jaar se valse propaganda teen dit.