Bybelse Berading vs. Sielkunde

Deur die geskiedenis van die kerk het die kerk self mense wat geestelik ly, gehelp. Die kerk het deur die eeue geglo in die genoegsaamheid van die Skrif om mense te help (2 Tim. 3:16; 2 Pet. 1:3). Dit is eers die laaste 150 jaar dat die kerk die beradings-taak begin versaak het en die wêreld die verantwoordelikheid begin gee het om mense met hulle geestelike probleme te help. Lees meer hier: https://biblicalcounseling.com/resource-library/articles/pastors-we-are-called-to-counsel/