Gedesentraliseerde verbondsmatige gemeenskappe

Die afgelope drie jaar het ernstige probleme uitgelig wanneer dit kom by hoe regerings en ook maatskappye optree. Inperkings deur regerings, inentings om jou werk te behou of om te mag klas toe gaan – dit is alles bewyse van magsvergrype en tirannie. Dit is enstige probleme wat steeds voortwoed in klimaatsagenda’s. Regerings reg oor die wêreld staan en wag om met die volgende “pandemie” alles nog beter en vinniger af te dwing. Die vraag is – wat is die oplossing?

” ‘n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.”

(Spreuke 22:3)

Daar is wel alternatiewe – iets waaroor gelowiges meer moet dink. Desentralisasie van regering, op verbondsmatige beginsels, is nie net toepaslik nie, maar het juis ook ‘n bybels gereformeerde grondslag.

Lees gerus die volle artikel, geneem vanaf pactum institute.