Oliver Anthony – die uitroep van middel Amerika
42 Miljoen mense het geluister – in net twee weke. Wat is die groot trekpleister? Dit wil voorkom asof Oliver Anthony uit die bloute kom, maar daar is ‘n konteks … Read more
42 Miljoen mense het geluister – in net twee weke. Wat is die groot trekpleister? Dit wil voorkom asof Oliver Anthony uit die bloute kom, maar daar is ‘n konteks … Read more
Nog ‘n praktiese uitvloeisel van kritiese rasteorie – studente van George Brown College in Toronto (Kanada) moes ‘n ekstra boksie afmerk voor hulle by ‘n sekere aanlyn vergadering toegelaat is. … Read more
Apple selfone se nuutste sagteware (iOS 15.4) het nou ‘n emoji van ‘n swanger man.