Bekering: ‘n Inleiding

Rosaria Butterfield skryf toepaslik oor bekering (repentance). Sy self was in ‘n lesbiese verhouding waaruit die Here haar gered het – Hy het haar wederbaar en sy het haar gevolglik bekeer. Sy verstaan die huidige LGBTQ+ oorlog goed en sy observeer dat die beleidende kerk ook ware bekering uit hul boodskap begin neem het. Sy noem spesifieke voorbeelde, soos die bekende tydskrif “Christianity Today” en “The Gospel Coalition“. Met die hulp van Thomas Watson definieer sy ook wat ware en valse bekering is. Lees die volle artikel hier>

Geneem vanaf https://truthscript.com/