Apple emojis (nie geskik vir kinders)

Apple selfone se nuutste sagteware (iOS 15.4) het nou ‘n emoji van ‘n swanger man.

Dit klink soos ‘n grap, maar in ‘n post-Waarheid wêreld is daar min keer aan morele verval. Voormalig westerse lande se verwerping van Bybels gefundeerde morele waardes en die verwerping van objektiewe Waarheid lei in werklikheid tot die onderdrukking van vroulikheid en alles wat uniek vroulik is (Rom 1: 22-32).

Tyd vir ‘n nuwe foon? G’n wonder dat verkope van ouer tipe “domfone” besig is om te styg.