Die Kerk is Geweeg, Gemeet en Te Lig Bevind
Die gesondheidswette is soos ‘n reuse Trojaanse perd wat ons in ons stad verwelkom het.
Die gesondheidswette is soos ‘n reuse Trojaanse perd wat ons in ons stad verwelkom het.
Ramptoestand opgehef maar die voorgestelde gesondheidswetgewing is ‘n permanente ramp
Australië het van die wêreld se strengste en langste inperkings die afgelope twee jaar ervaar. Die hoofstroom media het vrees uit elke oord aangewoeker. In die media se oë was … Read more
Minder as 30 dae is oor om dit te keer! Die Suid-Afrikaanse regering is besig om van die oneffektiewe en drakoniese COVID noodmaatreëls as permanente wetgewing te probeer instel. Hierdie … Read more
Staatisme veroorsaak magsvergrype, onregmatige wette en tirannie. Bill Muehlenberg verskaf ‘n goeie oorsig uit verskeie wêrelddele. Hy skryf as volg: “Die siklus sal nooit ophou nie. Dit is die perfekte … Read more