Nuus: COVID – Plaaslik
Is inperkings effektief om pandemies te bestuur?
‘n Nuwe Israeli studie is onlangs hieroor gepubliseer – maar behoort eintlik nie nuus te wees nie. Die gevolgtrekking lui deels as volg: “While our understanding of viral transmission mechanisms … Read more
Suid-Afrika erken eerste COVID inentings sterfte
Volgens Reuters.com het SAHPRA die direkte verbintenis tussen die Johnson & Johnson inenting en die sterfte gemaak. Soos met vele van hierdie inentings, het die persoon simptome van Guillain-Barre sindroom … Read more
Ongeruimdhede rondom COVID en COVID inspuitings begin al hoe meer openbaar word
Biznews.com rapporteer hoe Biden en die groot farmaseutiese maatskappye slinkse planne gemaak het om versterker inspuitings (boosters) goed te keur. In Suid-Afrika staar die groot maatskappye wat inspuitings afgedwing het … Read more
Onthou om nuwe gesondheidsregulasies teen te staan
Daar is slegs tyd tot 5 Augustus. Vir meer inligting oor hierdie regulasies, verwys na ons vorige berigte hier en hier. Teken ‘n petisie hier of hier.
Nou dat dit verby is, wat is die risiko’s wat oorbly?
Die tyd vir geforseerde inentings deur werkgewers is verby – dit is beter om nou hierdie onregmatighede te erken, te bely en aan te beweeg. Lees die volle brief, gerig … Read more
Klink soos dubbelhartigheid vir my
“…Jurisdiction over the church was simply assumed, and decrees were issued prohibiting the singing of praise to God in public worship, restricting the number of participants, requiring all worshipers notify … Read more
Teen kudde-immuniteit, omdat ek aan ’n ander kudde behoort
‘n Terugblik op 2021, maar steeds geldig: “….Daar word gepraat van kudde-immuniteit wat bereik moet word, voordat ’n volgende golf gekeer kan word. Intussen het een van die leidinggewende viroloë … Read more
Afrika-Unie loods COVID inentingspaspoort
Op Vrydag 8 Julie is ‘n digitale e-paspoort wat met ‘n QR kode werk geloods. Daar is reeds planne om hierdie paspoort uit te brei vir ander siektes en om … Read more
CCMA bevind dat geforseerde inentings ongrondwetlik en onredelik is
Die hoofstroom media sal heel waarskynlik doodstil hieroor wees, maar verlede week was daar deurslaggewende beslissings deur die CCMA. ‘n Werknemer wat ontslaan was is juis ook 12 maande se … Read more