CCMA bevind dat geforseerde inentings ongrondwetlik en onredelik is

Die hoofstroom media sal heel waarskynlik doodstil hieroor wees, maar verlede week was daar deurslaggewende beslissings deur die CCMA. ‘n Werknemer wat ontslaan was is juis ook 12 maande se vergoeding toegestaan. Vir meer inligting, lees die nuusbrief op NEASA se webwerf hier.