Teen kudde-immuniteit, omdat ek aan ’n ander kudde behoort

‘n Terugblik op 2021, maar steeds geldig:

“….Daar word gepraat van kudde-immuniteit wat bereik moet word, voordat ’n volgende golf gekeer kan word. Intussen het een van die leidinggewende viroloë en voorstaander van die vaksine in ons land reeds gesê dat dit onbereikbaar is. Wie bou daarom sy hoop op kudde-immuniteit bou, bou op sand, op totale onsekerheid, ja, op iets wat nooit bereik kan word nie.

Ek sal nie my veiligheid soek in ’n twyfelagtige kudde-immuniteit nie. En my vernaamste rede bo alle ander redes is dit: Ek ís nié deel van die kudde van die wêreld nie….”

Lees die volle skrywe van Dr AH Bogaards (enigstetroos.co.za) verder hier.