Daar is nie ‘n klimaatskrisis nie

1600 kenners uit 59 lande stem saam. “Net Zero” beteken “zero” lewe. Al die propaganda oor klimaatsverandering is buitensporig en onwetenskaplik. So loop marxistiese sosiale geregtigheid en marxistiese klimaatsgeregtigheid hand aan hand. Lees verder hier>

“Van nou af sal al die dae van die aarde, saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie” (Gen 8:22).