Die Afrikaner Helpmekaar-beweging

“Dit is ‘n gerieflike storie vir die sentralistiese ANC en EFF wat hul eie mag wil konsolideer en mense wil vasvang in hulpelose staatsafhanklikheid. ‘n Behoorlike bestudering van die geskiedenis onthul egter dat dit hoofsaaklik goed georganiseerde gemeenskapsinisiatiewe was wat Afrikaners in staat gestel het om die boeie van armoede te breek. Die mees invloedryke hiervan was die Helpmekaarbeweging. Dit is hartseer dat selfs vele Afrikaners vandag nie hierdie trotse en inspirerende kant van ons geskiedenis ken nie.” Lees verder hier>

Die gelowige gaan natuurlik eerstens wil agting gee op “die huisgenote van die geloof” en sy eie gesin. “Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof” (Gal 6:10). “Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as ‘n ongelowige” (1 Tim 5:8).