Waarheid Woensdae
Waarheid Woensdag onderwerp
Woons gerus by DV – 24 Augustus 2022; 18h00. Die Skrif as standaard. Hoe weet ek wat reg en verkeerd is? Gereformeerde Kerk Bet-El; Villieria; 31ste laan 415.
Botsing Van Pligte – Mag Ragab gelieg het?
Moet ons kies tussen die gebooie van God? Is dit reg om in sekere omstandighede eerder te lieg? Is dit reg om die onderlinge byeenkoms van gelowiges te versuim met … Read more