Botsing Van Pligte – Mag Ragab gelieg het?

Moet ons kies tussen die gebooie van God? Is dit reg om in sekere omstandighede eerder te lieg? Is dit reg om die onderlinge byeenkoms van gelowiges te versuim met die verskoning dat dit lewens red?

Kyk gerus na die lesing deur Danie Malan hier, of luister hier.