Duitse parlement het verpligte inentings verwerp (opgedateer)

Duitsland wou COVID inentings verpligtend maak vir almal ouer as 60. Uit 683 parlementslede het 378 (slegs 55%) teen die wetgewing gestem, terwyl 296 daarvoor gestem het. Dit is die tweede terugslag vir kanselier Olaf Scholz in die laaste week, maar ‘n welkome wen vir vryheid.