Finland: Belangrike Oorwinning – Bybelverse Toe Nie Haatspraak

Päivi Räsänen is in 2019 deur die polisie ondersoek, nadat sy ‘n foto van Romeine 1:24-27 op haar twitter rekening geplaas het. Räsänen het die bybelverse aangehaal as kritiek teen die vervalle Evangeliese Lutherse Kerk van Finland se ondersteuning van ‘n LGBTQAAI+ optog. Sy was onder druk om bg. stellings (die Bybel) te ontken en terug te trek – ‘n vonnis van tot 6 jaar het haar in die gesig gestaar. Na ‘n ondersoek van amper 3 jaar is die saak teen die voormalige politikus geskrap.

Sien die volle berig op Caldron Pool.