Die Amerikaanse joernalistieke platform, Project Veritas, het reeds laas jaar onthul hoe Pfizer wetenskaplikes self erken dat die teenliggaampies a.g.v natuurlike immuniteit beter is as die nuwe mRNA “inentings”.
Die Brownstone Instituut bevestig hierdie onthullings, deur na 150 studies te verwys. Die studies word deeglik aangehaal en gedokumenteer.