Die Regering Se Klassifikasie Van SARS-CoV2 As ‘n Vlak 3 Gevaarlike Biologiese Agent is “mal” volgens Neurochirurg

Die idee dat SARS-CoV2 so ‘n gevaarlike patogeen is dat dit as ‘n gevaarlike biologise agent gelys moet word is glad nie logies nie, volgens Dr Herman Edeling.

Die volle berig van ALT NEWS NETWORK kan hier gelees word.