Australiaanse Senator waarsku dat die WEF regerings reg oor die wêreld infiltreer, westerse waardes ondermyn terwyl hul outoritarisme en marxisme voorstel

Senator Alex Antic het die Australiaanse Senaat gewaarsku dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) ‘n anti-kapitalistiese, anti-vrye mark organisasie is wat westerse waardes en stelsels wil ondermyn. Die WEF, wat goed georganiseerd en befonds is, bevorder globalistiese kwessies wat klimaatsverandering, sg. sistemiese rassisme, sistemiese seksisme, asook aanlyn digitale identiteit, insluit.

Ben Davis van Caldron Pool se volle berig kan hier gelees word.