Goewerneur Ron DeSantis proklameer die ware wenner

Die Goewerneur van Florida het die vroue atleet, Emma Weyant, as die regmatige vroulike wenner erken. Emma was onlangs tweede in ‘n swemkompetisie waar ‘n trans atleet die eerste plek gekry het in die vroue afdeling. Die trans atleet Lia Thomas (voorheen William Thomas) is ‘n biologiese man en was nie lank gelede nommer 462 op die rangrode vir manlike deelnemers.

DaSantis se bespreking kan hier gesien word. DeSantis se proklamasie kan ook hier gelees word.