Die regering se nuwe kode van goeie praktyk beoog om baie tydelike COVID noodmaatreëls permanent te maak. Dit sal onregmatige druk op werknemers plaas om, teen hulle beter wete en geloofsoortuigings hul te laat inspuit. Hierdie eksperimentele inentings is reg oor die wêreld reeds as oneffektief en onveilig bewys – en dit vir ‘n virus met ‘n oorlewingskoers van meer as 99% vir meeste ouderdomsgroepe.
Volg hierdie skakel vir NEASA se volle verklaring: