Die stand van aborsie wette in elke Amerikaanse staat asook wêreldwyd

Tyler Durden van Zero Hedge wys dat omtrent die helfde van die state in Amerika die geleentheid sal gebruik om aborsies totaal en al te verban, sou die Roe V Wade saak wel tot ‘n ommekeer lei.

Infographic: Which States Would End Abortion if Roe v. Wade Was Overturned? | Statista
https://www.statista.com/chart/26955/reaction-to-roe-v-wade-overturned-by-state/

Aborsie wetgewing in die res van die wêreld lyk as volg:

Infographic: The Legal Status Of Abortion Worldwide | Statista
https://www.statista.com/chart/13680/the-legal-status-of-abortion-worldwide/