VSA: Voëlgriep glo die ergste ooit

Daar is reeds 37 Miljoen hoenders en kalkoene wat gevrek het of van kant gemaak is. Dit kom te midde van onreëlmatige brande en ongelukke by vele voedselverwerkingsaanlegte. ‘n PCR toets word gebruik om die siekte te diagnoseer.