Europese Unie: Digitale COVID sertifikaat stelsel verleng tot en met Junie 2023

Die digitale sertifikaat dien as ‘n bewys van inenting, negatiewe PCR toets, of bewys van herstel. Die sertifikaat is vrylik beskikbaar vir alle burgers van al 27 lidlande van die Europese Unie. Die reëls rondom hierdie sertifikate sou 30 June 2022 verval, maar op 5 Mei het die Europese Unie dit verleng met ‘n hele jaar.

Kroasië se verteenwoordiger by die Europese Parlement, Mislav Kolakusic, het hierdie besluit akkuraat opgesom:

Today, 432 MEPs voted to extend the covid certification system until June 2023. I wonder if this parliament is governed by an epidemic of stupidity or hypocrisy? Why are they doing this to the citizens, why do they want to ruin their lives after everything we know about Covid-19?

Mislav Kolakusic, 1