Noorweë wil alle kos aankope monitor
Daarby wil die Noorweegse buro vir statistieke ook alle kaart betalings monitor. Die Skandinawiese land beplan ook om ‘n nuwe digitale ID stelsel volgende uit te rol. Die digitale ID … Read more
Buitelandse nuus
Daarby wil die Noorweegse buro vir statistieke ook alle kaart betalings monitor. Die Skandinawiese land beplan ook om ‘n nuwe digitale ID stelsel volgende uit te rol. Die digitale ID … Read more
Lees volle berigte hier of hier.
Justin Trudeau het aangedui dat kokaïne, metamfetamien (“tik”), opiate (wat heroïne insluit) in nog Kanadese provinsies binnekort wettig kan wees. Oorweeg hierdie syfers: In 2018 was daar 695 sterftes verwant aan … Read more
Kanada se omstrede Eerste Minister wil die invoer, verkoop, oordra en koop van vuurwapens afskaf. Dit word verwag dat die voorgestelde wetgewing later die jaar (2022) sal deurgaan.
Regte vleis is taboe volgens die klimaatsverandering storielyn. Vleis wat in Bioreaktors gekweek word kan soveel as 13 000 ton kunsmatige hoender en beesvleis per jaar lewer. Lees die volle … Read more
Die Wêreldraad vir gesondheid (World Council for Health) was o.a. gestig as alternatief vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die oud Suid-Afrikaner dr. Tess Laurie is deel van die bestuurskomitee. Lees die … Read more
Na aanleiding van nog ‘n tragiese skietvoorval in die VSA gaan dit eintlik nie oor wapens nie, maar eerder oor die hart en wêreldbeskouing van die een wat die sneller … Read more
Die hooggeregshof in Bulawayo het beslis dat dit onwettig vir die polisie is om COVID-19 oningeëntes te verhoed om publieke geboue binne te gaan. Die polisiekommissaris het vroeër ‘n direktief … Read more
Hier is die lys van publieke figure wat hierdie jaar se byeenkoms in Davos bywoon. Drie Suid-Afrikaners woon hierdie jaar by – Enoch Godongwana (Minister van finansies), Naledi Pandor (Minister … Read more
Die VSA lugmag hou spesiale “Drag-Queen” storietyd vir kinders gedurende die maand van Junie. In die meeste post-christelike, voormalig westerse nasies soos Australië, NZ, VSA, Kanada en die Verenigde Koningkryk … Read more