Die probleem is nie gewere nie, maar die hart van die mens

Na aanleiding van nog ‘n tragiese skietvoorval in die VSA gaan dit eintlik nie oor wapens nie, maar eerder oor die hart en wêreldbeskouing van die een wat die sneller in sulke voorvalle trek. Lees Caldron Pool se berig verder hier.