Noorweë wil alle kos aankope monitor

Daarby wil die Noorweegse buro vir statistieke ook alle kaart betalings monitor. Die Skandinawiese land beplan ook om ‘n nuwe digitale ID stelsel volgende uit te rol. Die digitale ID sal gesigsherkenning en vingerafdrukke insluit. Tesame met ‘n kontantlose monetêre stelsel sal dit totale beheer aan die regering oorhandig. Vir meer inligting, lees die berig van Peter Imanuelsen hier.