“…Om boer te wees is ‘n hoë, goddelike roeping. Ter wille van die Here moet ons die aarde liefhê en dit liefderyk versorg. ‘n Boer wat sy perd liefhet, sal dit nie ooreis nie.…”
Proregno.com | Lees die volle artikel uit 1943, geskryf deur Totius, verder hier.