Wiskunde en God

Hoe wys Wiskunde na God? Baie gelowiges wonder hoe mens Wiskunde kan bestudeer met die oog om God beter te leer ken, of dan God in Wiskunde te “sien”.

In hierdie videos wys Vern Poythress hoe ons deur die bestudering van Wiskunde juis God se eienskappe duidelik kan sien:

Hy het ook ‘n boek geskryf oor hoe gelowiges opnuut Wiskunde moet sien as ‘n openbaring van God: Laai hier af.